Politicians and Election, Vote in Freedom, Actively Participate in Democracy, Vote for Change, Online referendum
United Christian Democratic Party
United Christian Democratic Party is ready for your opinion, support and vote. Vote online NOW!
|
![]() |
UCDP - forDie United Christian Democratic Party is ’n politieke party in Suid-Afrika. | The UCDP is a minor political party in South Africa.
|
![]() |
UCDP - against
Click, if you do not support them. Say why.
|
|||
|
||||||
![]()
|
||||||||
>
United Christian Democratic Party
>
Details
AFR:
Die United Christian Democratic Party is ’n politieke party in Suid-Afrika. Dit is deur die voormalige president van Bophuthatswana, Lucas Mangope in 1997 gestig, en is vir die eerste vyftien jaar deur hom gelei. Mavis Matladi is as leier op 29 Januarie 2011 verkies maar is in Desember van dieselfde jaar oorlede. Isaac Sipho Mfundisi is op 7 January 2012 verkies as president van die UCDP.
Die meeste van die party se steun kom uit die Noordwes-provinsie (waar Bophuthatswana geleë was), en het baie min teenwoordigheid elders in Suid-Afrika. Die UCDP was die grootste opposisieparty teenoor die ANC in Noordwes na die algemene verkiesings in 1999 en 2004, maar in 2009 het hulle teruggesak na die vierde grootste party in die provinsiale wetgewer na die ANC, DA en ...
|
|||||||||||||||
> United Christian Democratic Party > Online statistics and voting results |
|||||||||||||||
|
|||||||||||||||
|
|
> United Christian Democratic Party > Supporters |
[TOP 1] |
Related polls > Demokratiese Alliansie, African National Congress, Pan Africanist Congress of Azania, National Democratic Convention, Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Vryheidsfront Plus, United Democratic Movement, Afrika Christen Demokratiese Party, Azanian People\'s Organisation, Nuwe Nasionale Party, Minority Front, Onafhanklike Demokrate, South African Democratic Convention, Inkatha-Vryheidsparty, Congress of the People, National Freedom Party, (United Christian Democratic Party) and more...








