Pieter Willem Botha
Pieter Willem Botha is ready for your opinion, support and vote. Vote online NOW!
|
NP |
||||||
![]() |
P. W. Botha - forWas 'n Suid-Afrikaanse politikus. Gesterf het in 2006. | Known as P. W. and Die Groot Krokodil. Was the prime minister of South Africa. Died in 2006.
|
![]() |
P. W. Botha - againstClick, if you do not support P.W. Botha ("The Big Crocodile"). Say why. / Kliek op, as jy nie ondersteun nie P.W. Botha ("Die Groot Krokodil"). Sê hoekom.
"The Big Crocodile"
|
|||
|
||||||
![]()
|
||||||||
|
>
Pieter Willem Botha
>
Biography |
AFR:
Pieter Willem Botha, P.W. of die Groot Krokodil (Paul Roux (Vrystaat) 12 Januarie 1916 - Wildernis naby George, 31 Oktober 2006) was van 1978 tot 1984 Eerste Minister en van 1984 tot 1989 staatspresident van Suid-Afrika. Van 1978 tot 1989 was hy ook leier van die Nasionale Party. Pieter Willem Botha is op die ouderdom van 90 in sy huis Die Anker oorlede.
Jeug
Botha is gebore in die Paul Roux-distrik van die Vrystaat uit ’n stoere boere familie. Sy vader, met dieselfde naam, veg mee in die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902). In 1934 begin P.W. Botha sy studie in die regte aan die Grey-Universiteitskollege (later Universiteit van die Vrystaat) in Bloemfontein, maar hy staak sy studies op 20-jarige leeftyd om ‘n politieke loopbaan te volg deur vir die NP te werk in die Kaapprovinsie.
President van Suid-Afrika
In 1983 het Botha ’n nuwe grondwet aan die kiesers voorgelê waaroor die blanke bevolking moes stem. Have you voted for or against Pieter Willem Botha ? Dit was nog nie die federale staatsvorm wat Botha in gedagte gehad het nie, maar wel groter erkenning aan die kleurling- en Indiër gemeenskap. Volgens hierdie nuwe grondwet het Suid-Afrika ‘n driekamerparlement gekry, bestaande uit die Raad van Verteenwoordigers vir die kleurlinge, die Raad van Afgevaardigdes vir die Indiërs en die Volksraad vir die blankes. Dit is hewig gekritiseer deur die swart bevolking, wat ook verteenwoordiging wou hê. Die standpunt van die regering was dat die swartes politieke verteenwoordiging gehad het via die tuislande. Volgens die nuwe grondwet sou Suid-Afrika ook ’n uitvoerende staatshoof kry. Has changed the detail your opinion on Pieter Willem Botha ? In 1984 is Botha gekies as eerste uitvoerende staatshoof (staatspresident) van Suid-Afrika.
Apartheid
Tog was Botha in sommige opsigte minder streng as sy voorgangers. Die verbod op gemengde huwelike het hy afgeskaf. Ook het hy veelrassige politieke partye toegelaat. Ook het hy die groepsgebiedewet verslap. Met die driekamerparlement verkry die kleurlinge en Indiërs ook politieke regte. Have you read details about Mosibudi Mangena ? Volgens die grondwet van 1983 kon Botha ook makliker ’n noodtoestand afkondig om onrus te keer. Die polisie het meer bevoegdhede gekry om misdadigers aan te keer en ’n politieke onrus in bedwang te hou. In 1986 hou Botha ook die bekende Rubicon-toespraak, waarin hy groot veranderinge aankondig. Tog keer die gety teen Suid-Afrika. Geweld het begin toeneem. Can Pieter Willem Botha have an influence on Mosibudi Mangena ? Sanksies is verskerp. Ondernemings het aan die land onttrek. Die waarde van die geldeenheid het begin verswak. Botha is genoodsaak om die noodtoestand uit te roep.
Pensioen
Botha en sy vrou Elize het hulle aan die politieke lewe onttrek, na hulle huis 'Die Anker' op Wildernis, naby George. Alhoewel hy uit die aktiewe politiek getree het, was hy ’n groot teenstander van die koers wat F.W. Did you know that Pieter Willem Botha is popular at 46% of voters?? de Klerk ingeslaan het en het nie gehuiwer om dit bekend te maak nie. Tot en met sy dood was Botha van mening dat Suid-Afrika liewer ’n federale staatsvorm moes invoer gegrond op taal en etnisiteit. Botha het geweier om mee te werk aan die Waarheids-en-versoeningskommissie onder leiding van aartsbiskop Desmond Tutu. Pieter Willem Botha is oorlede op 31 Oktober 2006 op 90-jarige leeftyd na ‘n langdurige siekte.
ENG:
Pieter Willem Botha, DMS (12 January 1916 – 31 October 2006), commonly known as "P. W." and Die Groot Krokodil (Afrikaans for "The Big Crocodile"), was the prime minister of South Africa from 1978 to 1984 and the first executive state president from 1984 to 1989.
First elected to Parliament in 1948, Botha was for eleven years head of the Afrikaner National Party and the South African government. Although a fierce opponent of black majority rule and Communism, his government did make concessions towards political reform, whereas internal unrest saw widespread human rights abuses at the hands of the government as well as the militant opposition. Botha resigned the party leadership in February 1989 after suffering a stroke and six months later was coerced to leave the presidency as well.
In F. W. de Klerk's 1992 referendum Botha campaigned for a No vote and denounced De Klerk's administration as irresponsible. In early 1998, when Botha refused to testify at the Mandela government's Truth and Reconciliation Commission, he was supported by the right-wing Conservative Party, which had earlier contested his rule, in his refusal and was fined and given a suspended jail sentence later that year. Shortly before his death in late 2006, he renewed his opposition towards egalitarian democracy in favour of a confederate system based upon the principles of apartheid.
Botha was not related to contemporary National Party politician Roelof Frederik "Pik. Botha, his Minister of Foreign Affairs.
Botha died of a heart attack at his home in Wilderness on Tuesday 31 October 2006, aged 90.
September 30, 2011
updated: 2013-04-22



