Politicians and Election, Vote in Freedom, Actively Participate in Democracy, Vote for Change, Online referendum
Nuwe Nasionale Party
Nuwe Nasionale Party is ready for your opinion, support and vote. Vote online NOW!
|
![]() |
NNP - forDie NNP was 'n Suid-Afrikaanse konserwatiewe politieke party. | The New National Party was a South African political party. Merged into ANC in 2005.
|
![]() |
NNP - against
Click, if you do not support them. Say why.
|
|||
|
||||||
![]()
|
||||||||
>
Nuwe Nasionale Party
>
Details
AFR:
Die Nuwe Nasionale Party (NNP) is gevorm vanuit die ou Nasionale Party, nadat die party homself onttrek het aan die Regering van Nasionale Eenheid saam met die ANC. Die naamverandering is gedoen in 'n poging om die party te skei van sy verlede met die instelling en onderhoud van apartheid, en om die party te vernuwe as 'n gematigde, nie-rassige federale party.
Die eerste leier was FW de Klerk, wenner van die Nobelprys vir Vrede tesame met Nelson Mandela, vir sy rol in die afskaffing van apartheid. Die laaste leier van dié party was Marthinus van Schalkwyk. Die party het 'n samewerkingsooreenkoms met die ANC gesluit, wat baie van sy lede ontnugter het.
In die 1999 Algemene Verkiesing was die party feitlik uitgewis op nasionale vlak, maar het baie invloed behou in die ...
|
|||||||||||||||
> Nuwe Nasionale Party > Online statistics and voting results |
|||||||||||||||
|
|||||||||||||||
|
|
> Nuwe Nasionale Party > Supporters |
[TOP 1] |
Related polls > Demokratiese Alliansie, African National Congress, Pan Africanist Congress of Azania, National Democratic Convention, Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Vryheidsfront Plus, United Democratic Movement, Afrika Christen Demokratiese Party, Azanian People\'s Organisation, Minority Front, Onafhanklike Demokrate, South African Democratic Convention, Inkatha-Vryheidsparty, United Christian Democratic Party, Congress of the People, National Freedom Party, (Nuwe Nasionale Party) and more...







