AFR:
Die Nuwe Nasionale Party (NNP) is gevorm vanuit die ou Nasionale Party, nadat die party homself onttrek het aan die Regering van Nasionale Eenheid saam met die ANC. Die naamverandering is gedoen in 'n poging om die party te skei van sy verlede met die instelling en onderhoud van apartheid, en om die party te vernuwe as 'n gematigde, nie-rassige federale party.
Die eerste leier was FW de Klerk, wenner van die Nobelprys vir Vrede tesame met Nelson Mandela, vir sy rol in die afskaffing van apartheid. Die laaste leier van dié party was Marthinus van Schalkwyk. Die party het 'n samewerkingsooreenkoms met die ANC gesluit, wat baie van sy lede ontnugter het.
In die 1999 Algemene Verkiesing was die party feitlik uitgewis op nasionale vlak, maar het baie invloed behou in die ...
33 I clearly support it. New National Party is quite good party. For instance, because it ... (if I wanted to write why it is good, I wrote it here), positive
33 I am strongly opposed. New National Party is quite bad choice. For instance, because it ... (if I wanted to write why it is bad, I wrote it here), negative
On the eve of South Africa's third elections since the end of apartheid, President Thabo Mbeki offered assurances that hisANC party would not abuse its power if it wins a two-thirds majority.(AFP/File , positive
Mr. Richard Pillay, formerly a DA member, now defected to and representing the New National Party at the debate was asked it was not a motive ploy by his party , positive