'n Suid-Afrikaanse voormalige anti-apartheidsaktivis, 'n mediese dokter. | A South African politician, former activist against apartheid, medical doctor.
AFR:
Mamphela Aletta Ramphele is 'n Suid-Afrikaanse voormalige anti-apartheidsaktivis, 'n mediese dokter, 'n akademikus en 'n suksesvolle besigheidsvrou. Sy was diep bevriend met Steve Biko, die vader van haar twee kinders. Ramphele is 'n voormalige Vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad, en vorige besturende direkteur by die Wêreldbank.
Leier van Agang
In Februarie 2013, kondig sy aan dat sy 'n nuwe politieke party, Agang (Sotho vir "Bou"), sou stig; met die doel om die ANC (African National Congress) die geveg aan te sê.
DA-presidentskandidaat vir slegs 7 dae
Op 28 Januarie 2014 word aangekondig dat Ramphele as die Demokratiese Alliansie se presidentskandidaat in die 2014 algemene verkiesing sal staan. Op 31 Januarie 2014 het Ramphele 'n verklaring ...
Mamphela Ramphele has been a student activist, a medical doctor, a community development activist, a university executive, a global public servant and citizen. , positive