AFR:
Wetshotsile Joseph Seremane is a Suid-Afrikaanse politikus en federale voorsitter van die land se hoofopposisieparty, die Demokratiese Alliansie (DA).
Seremane het sy loopbaan begin as onderwyser in Bekkersdal in die Noordwes provinsie van Suid-Afrika totdat hy as gevolg van sy betrokkenheid by politiek verbied is om onderwys te gee. Hy was 'n politieke gevangene op Robbeneiland van 1963 tot 1969 totdat hy deur die Apartheid regering na die Bophuthatswana tuisland verban is. Hy is weer sonder verhoor aangehou van 1976 tot 1978 en verskeie kere tussen 1982 en 1984.
Seremane het Burgerlike Organisasies (Civics) in voorspraak en later in mediasie en konflikbeslegging gedien. Hy was Direkteur van Geregtigheid en Versoening van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en ...
The ID is on the verge of being swallowed by the DA, and the ID leader, Patricia de Lille, is expected to be elected to one of the DA's two top posts along with Helen Zille.Die Burger learned on Sunday from sources within the DA that De Lille would be nominated as the DA's national chairperson at the party congress at the end of July. She would have to become a member of the DA before she could be nominated.Joe Seremane, who is currently in this position, is to retire from politics and as an MP this year. In August, he turns 72.Zille is expected to be re-elected as DA leader ...